Overvaal Stereo maak dit nou moontlik vir elke besigheid om op radio te adverteer teen baie bekostigbare pryse!!

Indien u op enige van die volgende vrae JA kan antwoord is dit belangrik dat u ons kontak :
 
 Het u 'n beperkte begroting vir advertensie?
 
 Soek u na bekostigbare, effektiewe bemarking van u besigheid of produk?
 
 Wil u graag u besigheid of produk aan meer as 70 000 huishoudings per dag bekendstel?
  
 

Waarom op Overvaal Stereo adverteer?

 
Ons bemarkers gaan uit hul pad om 'n pakket saam te stel wat elkeen se sak sal pas.
 
Overvaal Stereo is 'n gemeenskapsradiostasie wat ontstaan het deur die gemeenskap vir die gemeenskap.    
 
Ons bied 'n verskeidenheid van advertensie opsies aan ons kliente soos bv. Radiopraatjies, Buite-uitsendings, webblad advertensies en Radio Advertensies.
 
     

 

KONTAK ONS