Soos u kan sien kry ons Overvaal web baie besoeke! Ons besoeke op die web vanaf  Augustus 2007 is tans:

 

Hoe kan u voordeel trek uit die besoekers?

Die web besoekers syfer hierbo is unieke besoekers wat die web gehad het! Soos baie ander web werwe tel die webtuiste u net as u op die web kom en dan nie weer nie. Ander web tellers tel u elke keer as u op die hoofblad land so as u deur die web blaai en u keer terug na die hoofblad van die web tel hy u weer by en dan is daar die tellers wat in tiene werk. So die besoekers van die tipe webwerwe is nie eg nie.  Ons kan vir u statistiek vanaf Google gee met presies hoeveel mense en uit watter lande die web besoek word sou u graag wou. 

Buiten ons radio senders wat baie mense bereik per dag kan ons u ook fenomenale blootstelling gee met bogenoemde verwysing van ons web!

Daar is tans n gemiddeld van 1000 unieke mense per maand wat u logo sal sien op ons Overvaal hoofblad. Ons kan u dus verseker 1000 of meer unieke mense sal u  besigheid sien.

Ons laat konnekteer u logo met u web tuiste as u een het of ons sal teen n koste vir u n advertensie blad gee binne die Overvaal struktuur. Op die blad gee ons u die vryheid om u produk in volkleur te bemark teen baie minder as enige papier gedrukte advertensie.

Kontak ons vandag en kry nog blootstelling vir u besigheid: 056 343 2076 of u kan ons e-pos by info@overvaalstereo.co.za