Overvaal Stereo Bestuur, Personeel  en luisteraars bedank die volgende borge vir hulle bydrae tot ons uitsending te Aardklop 2011

 
     
 

 
 

Dingo Cycles vir die borg van ons personeel se hemde.

 
     
 

 
 

Turkstra Bakkery vir die borg van ons gaste se geskenke.

 
     
 

 
 

Oasis Water vir die borg van water en sappe vir ons gaste.

 

 

 

 
 

Coastel Hire vir die borg van ons Telefoonlyn by Aardklop.

 
     
   
 

@lantic Potchefstroom vir die borg van ons Internet tydens Aardklop.

 
 

 

 
 

 
 

Koepelquads en Montgolfiers vir hulle borg van die krag met Aardklop.

 
     
     
 

Greenville Bio vir die huur van die klanktoerusting en verversings.

 
       
     
 

BT Africa en Build Engineering vir die borg van die etes.

 
     
     
  Paint Master vir hulle borg van die onthaalkostes tydens Aardklop.  
       
     
 

Dries Onderdele vir die borg van die brandstof heen en weer tussen Viljoenskroon en Potchefstroom.

 
     

                   TERUG NA HOOFBLAD