ANDER FOTO'S
ONS BORGE
'n Hartlike dank aan Johan Bezuidenhout van Slim-Eeze vir sy ruim borgskap.
Dankie ook aan Johan van der Merwe vir die borg van Overvaal Stereo se Buite Uitsendings Eenheid te Aardklop.
Overvaal Stereo bedank ook vir Johan Visser van Oranje Potteries vir die borg van die potjies wat aan die kunstenaars gegee is.
Baie dankie aan Martin van Oasis Water vir die verskaffing van Oasis Water aan die kunstenaars wat ons besoek het.
TERUG NA HOOFBLAD