Nog nie 'n klub lid nie? druk op die skakel hieronder en ons kontak u!!!
KONTAK ONS
Overvaal Stereo bied gereeld kompetisies aan vir ons internet besoekers.
(Jammer slegs vir Suid-Afrikaanse besoekers)
Onthou asseblief om u naam, adres en 'n kontak nommer saam te stuur!
BAIE GELUK AAN ONS DESEMBER WENNER, J.F. SCHULTZ VAN PRETORIA. Jou prys is oppad na jou toe!
Die antwoord was inderdaad Goud, Wierook en Mirre.
JANUARIE/FEBRUARIE 2012 KOMPETISIE
Ons bied weer 'n 5 X CD pak aan!!
VRAAG
Op watter twee maniere kan u na Overvaal Stereo luister?
DRUK HIER OM IN TE SKRYF
(sluitingsdatum 29 Februarie 2012)
TERUG NA HOOFBLAD