NUUS         HOOFTREKKE
 
Maandag, 14 MEI 2012 Die leier van die Demokratiese Alliansie, Helen Zille, het geweier om as premier van die Wes-Kaap te bedank nadat die uitslag van ‘n verdoemende ondersoek wat Openbare Beskermer Thuli Madonsela na ‘n kommunikasie-tender gedoen het, die naweek uitgelek het. Inwoners van Norwood in die noorde van Johannesburg het teen die instelling van ‘n parkerings-betaalstelsel betoog. Onstuimige seetoesttand het pogings verhoed om die gestrande vistreiler by Clifton in Kaapstad weer vlot te maak. Zimbabwiërs kan dié winter daaglikse kragonderbrekings van tot nege uur ondervind. Schabir Shaik is volgens berigte nog nie ingelig oor die wyse waarop die presidensiële kwytskelding aan duisende gevangenes hom gaan baat nie. ‘n Wenk het gelei tot die ontdekking van drie ton splinternuwe 2011-handboeke wat by ‘n pakhuis in King William’s Town weggegooi is. Die hooggeregshof in Pretoria het die Valke beveel om ’n omvattende ondersoek oor beweerde marteldade in Zimbabwe te doen. ‘n Kort maar hewige haelstorm en stortreën het die lewens van minstens 40 mense in Sjina geëis. Die storm het deur ‘n bergagtige gebied in die noord-weste van die

 

OVERVAAL
GEBEURE

 
 
AARDKLOP
2011
DAMESTEE
2011
Mannekamp
2011
Dameskamp
201
2
PERSONEEL

Ateljee
Besoekers

Nuusbrief

 
     
 

 

 
 

 
     

        OVERVAAL STEREO

ADVERTENSIES

   
SPAAR MET
SKRIKKELJAAR!
 
(Druk hier vir meer)
   
DRUK OP DIE
FOTO VIR
VORIGE
DAMESTEE
FOTO'S
   

KOMPETISIES

RAAD EN DAAD

   

KANTOOR KAFFIENE

PRAATJIES

   
DAGBOEK ONS FOTO GALLERY
   
   

HET U GEWEET ?  

Overvaal Stereo word in 43 lande geluister! Adverteer by ons en maak seker die wêreld
weet van u!

DRUK HIER

KONTAK 056 343 2076/7 KANTOOR-URE
VIR MEER.

 


O79 512 3602